Tuesday, April 6, 2010


Wat is jou
gunsteling troeteldier
en waarom?

4 comments:

  1. Marina:

    My gunsteling troeteldier is verseker 'n hondjie.
    Hulle gee altyd liefde en is altyd bly om jou te sien.
    Anders visse...

    ReplyDelete
  2. Elzané: My gunsteling troeteldier is verseker katte want hulle hou daarvan om op jou skoot te sit en hulle purrr... So gee hulle altyd liefde en wil ook liefde ontvang. In die prentjie sal ek die tweede kat kies.

    ReplyDelete
  3. Marnarie:
    My gunsteling troeteldier is klein hondjies. Soos die enetjie links onder. Ek is mal oor klein hondtjies...dit lekker om met hulle te speel, hulle te houvas, en hull is te CUTE!!! Maar as hulle groot word dan is hulle nie meer so cute vir my nie...maar tog, a dog is a mans best friend!!

    ReplyDelete
  4. Liezl: Ek dink ek is 'n hasie!!
    Ek hou baie van paaseiers en wortels.
    hasies is baie mooi, maar sterk ook... hulle kan in die bosveld oorleef.
    Sonder enige mens wat vir die hasie uit kyk nie.....
    Oja... ek wil ook baie kindertjies he... hehehe!!!

    ReplyDelete